Joel Fry (akteur)

Joel Fry
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 1985 (38–39 jaar oud)
Nasionaliteit Brits
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joel Fry (gebore 1985) is 'n Britse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 10,000 BC (2008), Paddington 2 (2017), en Yesterday (2019), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy